MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

APPELTERT 1

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

Kors:
500ml ongesifte koekmeelblom
250ml suiker
10ml bakpoeier
2ml sout
250g margarine

Vulsel:
1 x blik onversoete tertappels, fyngekap (385 g)
125ml suiker
75g koekmengsel-droëvrugte (½ koppie) (125 ml)
2ml kaneel
1ml fyn naeltjies
knyppie sout
1 teelepel hoogvol vlapoeier aangemaak met \'n bietjie water

Directions

Sif die koekmeelblom, suiker, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter of margarine met die vingertoppe hierin totdat dit \'n deeg vorm. Bedek die deeg en laat dit \'n rukkie rus. Voorverhit die oond tot 180°C (350°F). Druk die helfte van die deeg teen die wand en op die boom van \'n oondvaste tertbord. Meng die tertappels, suiker, droëvrugtemengsel, kaneel, naeltjies en sout goed saam. Skep dit in \'n kastrolletjie en verhit stadig. Roere vlapoeier by mengsel totdat dit begin verdik. Laat afkoel. Skep op die kors in die tertbord. Rasper die res van die deeg grof bo-oor. Bak die tert 20 minute of totdat die deeg begin verbruin. Sit dit louwarm of koud voor. Die tert vries ook goed.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.