MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

PIRI-PIRI CHIPS SOUS

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

2 koppies (500ml) kookolie.
Half koppie (125ml) wit asyn
2 teelepels sout, verkieslik growwe sout.
1 eetlepel peri-peri poeier. (voeg nog ‘n eetlepel by as jy wil hê jou “exhaust” moet “wit” brand).
3 eetlepels paprika poeier.
1 eetlepel bruinsuiker.
2 lourierblare in kleiner stukkies gebreek. Verwyder die stele.
8 knoffelhuisies gesny in 6mm stukkies.

Directions

Meng hierdie konkoksie deurmekaar en laat staan die houer oop met ‘n doekie oor, in ‘n koel plek vir ‘n dag lank, sodat die oliereuk kan verdwyn. Daarna kan ‘n deksel oor geplaas word.
Laat staan so vir ‘n paar dae.
‘n Dag of twee voordat jy die sous wil opdien, plaas genoeg gesnyde heel groen en rooi rissies (met pitte) in sous en roer.
Wanneer chips pas uitgehaal word nadat dit gebak is, roer en strooi sous oor chips na smaak. Laat dit intrek in die chips.
Geniet die lekkerste chipsmaak in Suider-Afrika.
Probeer dit gerus ook oor gebraaide hoender.
Die sous kan weer gebêre word, maar die helder kleure van die rissies sal daarna verdwyn , hoewel die smaak net beter word.

Pasop tog net as jy praat terwyl jy hieraan dink of met die sous werk. Die spoeg is geneig om te spat sonder dat jy dit kan verhelp.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.