MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

KAASKOEK TIPE -TERT

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

Kors:
1 Pakkie Tennisbeskuitjies
2 groot lepels margarien / botter
(Smelt botter in mikogolf of op plaat. Sit beskuitjies in plastieksak, slaan en trap daarop totdat dit baie fyn is. Meng in tertbord met beskuitjies en druk vas as kors.)

Vulsel:
1 blikkie (410g) gunstelingvrugte (appeliefie/ aarbei/ koejawel)
1 koppie volgeprop met malvalekkers (marshmallows)
1 houertjie (koppie) vars room

Directions

1. Smelt die Malvalekkers (marshmallows) op die plaat - haal dan af,
voeg \'n bietjie van die vrugtestroop in die blik by, gooi die res weg.
2. Sny die vrugte (as dit groot is - los appeliefies net so)
in klein stukkies, en voeg by.
3. Klop room styf en vou dit daarby in, skep in die kors en sit in die yskas
vir net 15 minute - en dien op.
4. Ideaal vir onverwagte gaste !!! Dit kan sommer \'n nagereg ook word in nood….dien op met roomys

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.