KAAS-PATEE
Added by : on
Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good
Good
OK
Bad
Very Bad
Ingredients
1 bakkie krummel-maaskaas
1 koppie gerasper kaas
1 koppie gerasperde botter
gerasperde ui na smaak
knippie sout
Voeg Enige Van Die Volgende By:
Knoffel, Aromat, Gerasperde biltong, Marmite, Vissmeer, Fyngedrukte gekookte eier, Gekapte agurkies, Tuna, ens.
Directions
1. Bespuit \'n bakkie met Spray & Cook, besprinkel poppy- of sesamesaad en skep vulsel in die bakkie.
2. Bedien met soutbeskuitjies.
3. Kan lank in die yskas gebêre word en vries ook baie goed.
OUR SUPPORT
We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs
We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.
