MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

SJOKOLADEKOEK

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

1 K Koekmeel
1 K Strooisuiker (½ K vir die meelmengsel en ½ K vir die sous)
¼ K Kakao
4 T Bakpoeier (2 T vir die meelmengsel en 2 T vir die eiermengsel)
¼ T Sout
4 Eiers (eierwitte en eiergele geskei)
½ K Olie
½ K Kookwater
1 T Vanielje
1 Blik Idealmelk (vir sous)
1 Blok gewone sjokolade (vir sous)

Directions

Metode - Meelmengsel:
1. Gooi die koekmeel, kakao, ½ K strooisuiker, 2 T bakpoeier en sout bymekaar.
2. Meng apart die olie en kookwater saam. Meng dit dan by die droë bestanddele.
3. Klits die 4 eierwitte en 2 T bakpoeier apart.
4. Meng apart die 4 eiergele en vanielje saam.
5. Meng nou die eiergeelmengsel en die eierwitmengsel saam.
6. Meng nou alles saam.
7. Bak in \'n gesmeerde oondvaste bak teen 180 grade vir ongeveer 25 - 30 minute.


Sousmengsel:
Doen solank die volgende terwyl die koek bak:


1. Smelt ½ van die blik Idealmelk saam met die ander ½ K strooisuiker in \'n kastrol.
2. Gooi hierdie mengsel egalig oor die warm koek sodra dit uit die oond kom.
3. Laat koek nou afkoel.
4. Smelt dan die blok sjokolade en die res van die blik Idealmelk saam en gooi egalig oor die afgekoelde koek. (Heerlik ook as \'n nagereg opgedien saam met room / roomys.)

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.