MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

SKAAPAFVAL

Added by : on

Enjoyment Rating : 25.00% ( 2 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad
Baie min mense hou van afval, hoewel dit eeue reeds vir ingewydes 'n lekkerny is. 'n Dis soortgelyk aan die Skotse 'haggis'. Hieronder volg 'n tradisionele resep vir die gaarmaak van afval, wat tydens die ABO die gebruik kon wees:

Ingredients

1 skaapafval, skoon gemaak
1l water (4k)
12,5ml sout
50 ml asyn
10 klein uitjies, geskil
10 jong aartappeltjies, skoon gekra mielieblom, aangemaak met 'n bietjie water

Directions

1. Plaas die afval in 'n kastrol, voeg die water by, en die deksel op.
2. Laat die vleis opkook en skep dan die skuim wat bo-op vorm, af.
3. Kook die afval ongeveer 4 tot 6 uur oor lae hitte. Vul die water aan, indien nodig.
4. Voeg die sout en asyn, asook die uie en aartappels by, en laat dit met die deksel op prut totdat die aartappels gaar is.
5. Skep die oortollige vet af. Verdik die sous met aangemaakte mielieblom (indien nodig).

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.