MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

WORSIE EN KAAS ROL

Added by : on

Enjoyment Rating : 56.25% ( 2 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

Kors:
500 ml koekmeelblom
20 ml bakpoeier
2 ml sout
125 g botter of margarien
150 ml melk

Vulsel:
250 g Weense worsies grof gerasper
500 ml gerasperde kaas
50 ml botter of margarien
1 uitjie fyn gekap
7 ml worcestersous
7 ml aangemaakte mosterd
1 eiergeel en 25 ml melk saam geklits
vars gekapte pietersielie en ander kruie

Directions

1. Verhit die oond tot 200c. Smeer \'n bakplaat.
2. Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter liggies met die vingertoppe in die meelmengsel in tot goed gemeng.
3. Sny die melk met \'n slaplemmes in die meelmengsel in terwyl dit geleidelik in \'n straaltjie bygevoeg word; \'n taamlike stywe deeg moet ontstaan. Rol die deeg op \'n meelbestrooide deegplank uit in \'n reghoek van 35x27 cm.
4. Meng die weense worsies, kaas, botter, uitjie, worcestersous en mosterd goed saam. Smeer die mengsel ewe dik oor die deeg.
5. Rol dit soos \'n rolkoek van een kort sy af met die vulsel tussenin.
6. Plaas die rol op die bakplaat. Sny die rol in dunnerige skywe met \'n skerp mes, maar moenie die rol tot onder deur sny nie, die boom moet heel bly. Trek die skywe effens uitmekaar. Verf eiermelk bo-oor.
7. Bak die rol 20 minute tot ligbruin en gaar en sprinkel dan die kruie.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.