MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

ERTJIESLAAI 1

Added by : on

Enjoyment Rating : % ( 1 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

1 x Blik ertjies
1 x Blik botterbone (Die wit groot bone)
1 x Medium ui
1 x Medium Green pepper
¾ koppie mayonaise
½ koppie gedroogte saltanas \ 2 x Piesangs \ Geblikte perskes - vyn opgesny
¼ koppie kondensmelk
1 Tee lepel mosterd poeier opgelos in 2 x Tee lepels asyn
Sout en suurlemoen pepper na smaak

Directions

Kap nou die ui en green pepper vyn op en meng eenvoudig al die Bestanddele saam.
Let wel jy kan die saltanas \ Piesang \ Geblikte perskes nie saam gebruik nie, maar jy kan dit om die beurt probeer en elke keer is jou slaai 'n wenner. As jy die piesangs gegruik........voor jy dit in die res van die Bestanddele meng gooi net eers 'n bietjie suurlemoen sap oor sodat die piesangs nie verbruin nie. Kan meer piesangs bysit om die slaai te rek.
Bedien 6 tot 8 mense gemaklik.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.