MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

MELKKOS 2

Added by : on

Enjoyment Rating : % ( 1 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad
Genoeg vir 4 mense
(Maak in mikrogolf)

Ingredients

125g spaghetti, in korter stukkies gebreek (ek gebruik sommer
macaroni)
150ml koekmeel
5ml sout
50ml witsuiker
1l melk
3 ekstra-groot eiers, geskei
50ml margarien
3ml vanieljegeursel
1ml amandelgeursel (ek sit dit nie in nie)

Directions

1. Kook die spaghetti in genoeg vinnig kokende soutwater tot gaar en dreineer
2. Meng die droe bestanddele en meng met 250ml koue melk.
Klits die eiergele en voeg by.
3. Verhit die res van die melk en die botter. Voeg 'n klein bietjie
hiervan by die meelmengsel en roer dan alles by die res van die
melk.
4. Verhit oor lae hitte tot die mengsel kook en verdik. Roer gedurig
om te verseker dat die eiers nie skif op die bodem nie.
5. Voeg die spaghetti by
6. Klits die eierwitte tot dit sagte punte vorm en vou saam met die
vanielje- en amandelgeursel by die gaar melkkos in.
7. Strooi kaneelsuiker oor en dien op in sopborde met ekstra suiker
indien verkies

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.