MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

PASTA EN MAALVLEIS

Added by : on

Enjoyment Rating : % ( 0 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad
(Lekker saam met 'n volgraanbroodjie en vars blareslaai.)

Ingredients

500 g maalvleis
1 blikkie tamatie en uiesmoor
1 pakkie soppoeier (bruin uie werk lekker)
half pak rou pasta (macaroni, skulpies, wieletjies, of wat die kinders die
meeste van sal hou).
2 tot 3 koppies kookwater

Directions

Braai die maalvleis tot gaar, gooi die soppoeier bo-oor en roer.
Gooi die blikkie tamatie en uiesmoor bo-oor en roer.

Gooi die pasta bo-op en dan die kookwater, eers net 2 koppies. Sit die
deksel op en wag so 15 min. Die mengsel moet prut en nie te vinnig kook nie
anders brand die vleis aan die onderkant. Haal deksel af en roer die pasta
tussen die vleis in. Nou behoort mens te sien of nog kookwater nodig is om
die pasta sag gekook te kry. Indien nodig gooi dan nog kookwater by en
moenie die deksel terugsit nie.

Na so 5 min behoort alles gaar te wees.
As mens van baie sout in kos hou sal dit nodig wees om nog sout by te gooi,
maar ek het gevind dat die soppoeier dit genoeg geur vir ons smaak.
'n Bietjie chutney bo-oor het ook nog niemand skade gedoen nie.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.