MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

VEELSYDIGE KOELKASVRUGTETERT

Added by : on

Enjoyment Rating : % ( 3 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

1 pakkie jellie (80g)
1 blikkie ingedampte melk (410g) oornag in koelkas gelaat
1 teelepel bakpoeier
1 eetlepel suiker
1 blikkie ingelegte vrugte, bv. Gemende vrugte, perskes, koejawels of iets soortgelyks
1 pakkie tennisbeskuitjies, suikerbroodvingers of self rolkoekskyfies vir kors

Directions

1. Laat ingedampte melk oornag in koelkas.
2. Klits melk en bakpoeier tot skuim.
3. Gooi stroop van vrugte af en kook.
4. Maak nou die jellie aan met die gekookte vrugtesous.
5. Roer jelliepoeier goed in vrugtesous terwyl dit nog kook, tot opgelos, en laat dan tot goed afgekoel.
6. Sny die vrugte in die melkmengsel in en klits effens tot gemeng.
7. Klits die suiker in die jelliemengsel in.
8. Klits nou die jelliemengsel in die vrugtemengsel in.
9. Pak beskuitjies of dun gesnyde rolkoekskyfies onder in 'n glasbak as kors.
10.Gooi die mengsel oor die beskuitjies en laat staan in koelkas om verder goed af te koel en
te stol. .
11.Versier met klapper, koekiekrummels of roomrosies, soos verkies.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.