MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

VINNIGE MELKTERT RESEP

Added by : on

Enjoyment Rating : 82.12% ( 33 Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad
Dit maak 2 ronde gewone silwer voelie bakkies vol of anders die gewone glas vierkanttige tertbakke vol. Gebruik n kors van jou keuse. Hy het nie n spesifieke een nie.

Ingredients

1 Blik kondensmelk
50 ml Mesina
50 ml Vlapoeier
1 Eier
1 L Melk
Essense(Vanilla)
Kaneel

Directions

Gooi die blik kondensmelk in n pot en maak die lee blik vol melk in gooi saam met die kondensmelk. Gooi altesaam 3 blikke melk saam met die 1 blik kondensmelk. Roer aanmekaar tot kook. Vat die laaste melk en meng dit saam met die eier,vlapoeier en Mesina. Sodra die melk/kondensmelk gekook het gooi die laaste melk mengsel met vla ens. by. Maak seker jy roer deeglik. Dit is geneig om vinnig vas te brand. Roer vir so 8 min en gooi die essense by.

Nou kan jy die mengsel in jou bak gooi en dadelik kaneel oorgooi. Los vir so rukkie buite totdat dit afgekoel het dan kan jy dit in die yskas sit. (Maak asb. net seker dat die mengsel n bietjie dukker geword het voordat jy dit oorgooi.)
Die tert stol vinnig. Wat ek gewoonlik doen is ek kook die kondensmelk en melk in die begin in die mikrogolf dan hoef ek nie aanmekaar te roer nie en dit brand ook nie vas nie. Ek maak net seker dat dit nie oorkook nie.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.