MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

BESKUITJIESTRUIF

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

1 Pakkie Aarbeijellie
250 ml Kookwater
250 ml Koue water
1 Blik Karamel Kondensmelk
1 Pak Marie of Tennis beskuitjies
500 ml Dik Vlasous
1 Blik Vrugteslaai of 250 ml Gesnipperde Vars Vrugte
125 ml Gekapte Pekan neute

Directions

Los jellie in kookwater op.
Voeg Koue water by en meng.
Gooi 'n bietjie jellie in glasbak (Glasbak Volume 1.5 l).
Laat in koelkas stol.
Laat oorblywende jellie buite afkoel tot dik, nie gestol nie.
Smeer 'n dik laag kondensmelk oor die beskuitjies.
Plaas beskuitjies op gestolde jellie.
Gooi 'n laag vlasous oor.
Skep van vrugte oor.
Strooi van Neute oor die vrugte.
Bedek met 'n laag jellie.
Herhaal al die ander lae totdat al die bestanddele opgebruik is.
Plaas in koelkas totdat jellie gestol is.
Dien yskoud op.

Wenk:
Kan met roomys of geklitste room opgedien word.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.