MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

BOBOTIE

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad

Ingredients

2 dik snye bruinbrood
500 ml melk
2 groot uie gekap
15 ml applekooskonfyt
5 ml gemmer
2 eiers
paprika na smaak
1 kg gemaalde vleis
Olie vir vlakbraai
15 ml kerriepoeier
75 gr pitlose rosyne
pakkie beesstrat soppoeier
2 ml droë mostert
5 ml aromat

Directions

Week die brood in die helfte van die melk. Braai die uie in 'n bietjie olie, tot sag en goudbruin. Voeg die kerriepoeier, gemmer, appelkooskonfyt en rosyne by en roer goed.

Voeg die vleis by en roer, braai deeglik. Voeg die brood en die soppoeier by. Klits die eiers, oorblywende melk, mostert en sout saam. Voeg die helfte van die melkmengsel by die vleis. Skep in 'n oondskottel. Giet die res van die melkmengsel bo-oor die vleis.

Bak vir 45 minute teen 180 grade C. Strooi paprika oor en bedien warm, met geelrys en 'n gemengde slaai

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.