MEMBER LOGIN

You Are Not Logged In

NEWS & EVENTS

New Layout Unveiled
As you can see KosBok.com has undergone a major design change. Email us and let us know what you think.

Coming Soon
We are going to be introducing the abiltiy for KosBok.com readers to become members, you will be able to add new recipes, keep favorites and add comments.

CONTACT

Email: info@kosbok.com

 

South Africa

ROOM HOENDER

Added by : on

Enjoyment Rating : 0% ( Votes )
Very Good   Good   OK  Bad   Very Bad
(Huisgenoot Potjiekos)

Ingredients

6 Hoenderdye
Barberque speserye na smaak
250g Gesnipperde Bacon
60 ml Appelkoos Konfyt
100 ml Water
15 ml Worcestorsous
12 Klein geskilde uitjies
10 Klein heel aastappels
750 ml Gevriesde Gemengde Groente
300 g Gesnipperde Sampieoene
Aromat na smaak
1 Pakkie Oxtail Sop
1 Pakkie Dik wit uie sop
500 ml Room

Directions

Sprinkel barberque speserye oor die hoender.
Maak die pot warm en braai die bacon.
Voeg uie en die appelkoos konfyt by an braai tot die uie sag is.
Skep die bacon en uie uit.
Plaas hoender in die pot.
Plaas die bacon en uie mengsel oor die hoender.
Gooi water en worcestor sous oor die hoender.
Plaas die deksel op en laat kook vir 15 minute.
Plaas die klein uitjies en aartappels op die hoender en prut vir 10 minute.
Plaas die groente en sampioene in die pot.
Strooi Aromat oor en prut vir 'n verdere 30 minute.
Meng die sop en room en voeg by die potjie.
Prut vir 'n verdere 30 minute.

Wenk:
Die room kan vervang word met 250 ml room en 250 ml melk,
die potjie sal dan nie so ryk wees nie.

Vervang die gevriesde groente met enige klein groente.

Vir ons vriende oorsee.
Julle kan net so lekker potjie maak op die stoof in die kombuis.
'n Mens kan nie so lekker om die vuur kuier nie maar jy kan die smaak kry.

En onthou net as 'n potjie geroer word is dit stew.

OUR SUPPORT

We will maintain the site to the best of our ability ensuring that the recipes are added have value to other memebrs

We retain the right to change or delete recipes, forum comments or anything else we deem needs changing.